Machine Gun Kelly (kletsrymer)

Machine Gun Kelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Colson Baker
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou[1]
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Machine Gun Kelly (gebore as Richard Colson Baker op 22 April 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beyond the Lights (2014), Why Him? (2016), Nerve (2016), en Bright (2017).

  1. "21. Machine Gun Kelly – The Best 25 Rappers 25 And Under" (in Engels). Complex. 14 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2019. Besoek op 25 Augustus 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search